Die Babbelbende

Huisgenoot

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

Poddens webbplats

Lyssna i din app

Avsnitt

25 avsnitt

  1. 24. Hoekom lyk mense verskillend? 7:40
  2. 23. Hoekom is Tafelberg so plat? 7:44
  3. 22. Hoekom sink bote nie? 5:50
  4. 21 Hoe werk elektrisiteit? 8:24
  5. 20. Hoe beweeg slange? 7:37
  6. 19. Hoe word heuning gemaak? 7:27
  7. 18. Hoekom moet ek my tande borsel? 7:40
  8. 17. Waar kom speelgoed vandaan? 7:13
  9. 15. Waar kom wol vandaan? 7:28
  10. 14. Hoekom het party plante blomme? 8:38
  11. 13. Hoekom is daar so baie sand by die see? 5:35
  12. 12. Waarom is padreëls nodig? 8:49
  13. 10. Wat is lawa? 7:43
  14. 9. Hoe haal visse asem? 6:52
  15. 8. Wat asem ek in en uit? 7:48
  16. 7. Waar kom kaas vandaan? 7:36
  17. 6. Hoe bly vliegtuie in die lug? 7:48
  18. 5. Hoe groot is die ruimte? 8:05
  19. 4. Waar kom klere vandaan? 8:25
  20. 3. Hoekom moet ons groente eet? 7:14
  21. 2. Hoe werk ’n duikboot? 8:45