Die Babbelbende

Huisgenoot

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

Web del podcast

Escolta'l a la teva aplicació

Episodis

23 episodis

  1. 22. Hoekom sink bote nie? 5:50
  2. 21 Hoe werk elektrisiteit? 8:24
  3. 20. Hoe beweeg slange? 7:37
  4. 15. Waar kom wol vandaan? 7:28
  5. 10. Wat is lawa? 7:43
  6. 9. Hoe haal visse asem? 6:52
  7. 8. Wat asem ek in en uit? 7:48
  8. 7. Waar kom kaas vandaan? 7:36
  9. 5. Hoe groot is die ruimte? 8:05
  10. 4. Waar kom klere vandaan? 8:25
  11. 2. Hoe werk ’n duikboot? 8:45