Die Babbelbende

Huisgenoot

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

Strona podcastu

Słuchaj w swojej aplikacji

Odcinki

25 odcinków

  1. 23. Hoekom is Tafelberg so plat? 7:44
  2. 22. Hoekom sink bote nie? 5:50
  3. 21 Hoe werk elektrisiteit? 8:24
  4. 20. Hoe beweeg slange? 7:37
  5. 19. Hoe word heuning gemaak? 7:27
  6. 17. Waar kom speelgoed vandaan? 7:13
  7. 15. Waar kom wol vandaan? 7:28
  8. 14. Hoekom het party plante blomme? 8:38
  9. 12. Waarom is padreëls nodig? 8:49
  10. 10. Wat is lawa? 7:43
  11. 9. Hoe haal visse asem? 6:52
  12. 8. Wat asem ek in en uit? 7:48
  13. 7. Waar kom kaas vandaan? 7:36
  14. 6. Hoe bly vliegtuie in die lug? 7:48
  15. 5. Hoe groot is die ruimte? 8:05
  16. 4. Waar kom klere vandaan? 8:25
  17. 3. Hoekom moet ons groente eet? 7:14
  18. 2. Hoe werk ’n duikboot? 8:45