Die Babbelbende

Huisgenoot

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

Podcast website

Listen in your app

Episodes

23 episodes

  1. 22. Hoekom sink bote nie? 5:50
  2. 21 Hoe werk elektrisiteit? 8:24
  3. 20. Hoe beweeg slange? 7:37
  4. 19. Hoe word heuning gemaak? 7:27
  5. 15. Waar kom wol vandaan? 7:28
  6. 12. Waarom is padreëls nodig? 8:49
  7. 10. Wat is lawa? 7:43
  8. 9. Hoe haal visse asem? 6:52
  9. 8. Wat asem ek in en uit? 7:48
  10. 7. Waar kom kaas vandaan? 7:36
  11. 5. Hoe groot is die ruimte? 8:05
  12. 4. Waar kom klere vandaan? 8:25
  13. 2. Hoe werk ’n duikboot? 8:45