Vertel Dit Net So!

Fritz Faro

Stories wat jou laat lag. Goed word gese op 'n veelseggende manier en plekke mag bekend klink, maar die karakters en gebeure is "fiction." Maak jou eie afleidings en gevolgtrekkings. En doen met die storie wat jy wil, maar...baie belangrik deel jou "happiness" met ander deur die podgooi te deel met andere. Geniet dit want hierdie Podgooi geniet jou!

Nou kan jy vir my 'n "voicenote" stuur. Ek luister na almal, sonder vooroordele of stuur sommer jou storie vir my en jy mag in die volgende reeks wees. En as jy nou so die podgooie geniet dat dit lyk asof jy van lootjie getik is, kan jy my 'n rooibos teetjie-fooi stuur vir my stoep se gesit en rus. Capitec - 2013525571 FFaro - Baie dankie.

Podcast website

Listen in your app

Episodes

22 episodes

  1. Wie Se Tjent Is Jy 11:23
  2. Die Groot Poort-Pad Opening 11:13
  3. Antie Sarie se Taal Polisie 10:08
  4. Die Haarlem Probleem 11:47
  5. Die Poort-Pad Geskil 15:52
  6. Rugby By Die Sportgronde 12:05
  7. Die Kerk-Basaar Skandaal 12:04
  8. Die Gerug 11:29
  9. Die WhatsApp Buurtgroep 13:06
  10. Sit Om Te Rus 8:15