Vertel Dit Net So!
Die Boom, Die Hond en die Oorhangende Takke
11:41
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Ai, die heining bly maar 'n twisappel. Maar hierdie keer is dit 'n lemoentwis. En ja jy het reg geraai tannie Elsa bly maar twisgierig. Hierdie se keer is ek in die moeilikheid omdat ek kwansuis haar lemoene staan en eet het. Raai ne? As ek nie vuilgoedblikke steel nie dan steel ek lemoene.…