Vertel Dit Net So!
Die 95 Anglo Boereoorlog Soldate
11:38
Got something to say to this podcast? Send a voicemail, and you might hear yourself on the next episode!
Min mense ken die rol wat ons mense gespeel het in die geskiedenis van ons land. Gewoonlik is dit net die "wit geskiedenis" wat vertel word. Hopedale-Lyon of te wel Uniondale het 'n belangrike rol gespeel in die oorlog. Dit was tyd vir Oom Boeta om vir meneer Abarahams 'n geskiedenisles te…