DinkJeug

Klank Kompas

As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.

Сайт подкаста

Слушайте в своём приложении

Эпизоды

13 эпизодов

  1. Behou kontak deur die vakansie 5:19
  2. Hoe om die jaar op 'n hoogtepunt af te sluit 3:26
  3. Kamp-metafoor 4:33
  4. Hoe om Hervormingsondag te vier 4:28
  5. Hoe om Bybelkennis te ontdek 4:24
  6. Gen Alfa sê: Ons is nuuskierig oor geloof 7:03
  7. Gen Alfa sê: "Ons is toegewyd" 3:54
  8. Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn" 5:12
  9. Groener kategese 8:26
  10. Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!" 5:54
  11. Gen Alfa sê: "Oos Wes Tuis Bes" 5:22
  12. Gen Alfa sê: "Familie maak saak" 4:20
  13. Generasie Alfa en Geloof 6:50