DinkJeug

Klank Kompas

As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.

Site du podcast

Écouter dans votre application

Épisodes

13 épisodes

  1. Behou kontak deur die vakansie 5:19
  2. Kamp-metafoor 4:33
  3. Hoe om Hervormingsondag te vier 4:28
  4. Hoe om Bybelkennis te ontdek 4:24
  5. Gen Alfa sê: "Ons is toegewyd" 3:54
  6. Groener kategese 8:26
  7. Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!" 5:54
  8. Generasie Alfa en Geloof 6:50