KLETS
Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder
1:01:32
๐๐๐๐ง๐จ๐ ๐ช๐ฌ๐๐ฃ๐: ๐ฉ๐ช๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ธ๐ฆ๐ฆ๐ฌ ๐ด๐ฆ ๐๐๐๐๐ ๐ช๐ด '๐ฏ ๐ฃ๐ช๐ฆ๐ต๐ซ๐ช๐ฆ ๐ฅ๐ฐ๐ฏ๐ฌ๐ฆ๐ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veilig te hou as om die mense te beskerm wat hulle betaal. Veiligheid is mos 'n prioriteit. Net nie joune nie. Dan skuif ons naโฆ