KLETS
Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder
1:01:32
ππππ§π¨π πͺπ¬ππ£π: π©πͺπ¦π³π₯πͺπ¦ πΈπ¦π¦π¬ π΄π¦ πππππ πͺπ΄ 'π― π£πͺπ¦π΅π«πͺπ¦ π₯π°π―π¬π¦π³. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veilig te hou as om die mense te beskerm wat hulle betaal. Veiligheid is mos 'n prioriteit. Net nie joune nie. Dan skuif ons naβ¦