Kompas Kompas: Nick Hamman oor sosiale media 18 сент. 2026 г. 22:28 Аудиофайл 18 September 2026: Is alles van sosiale media sleg, of is daar ‘n positiewe kant? Barrie Ferreira praat met 5FM-omroeper, Nick Hamman, om te hoor wat hy dink.