PAGECAST
Biltong en Dior deur Louis Jansen van Vuuren (met Hanlie Retief)
30:10
In hierdie episode van Pagecast is Hanlie Retief in gesprek met Louis Jansen van Vuuren oor sy nuutste boek, Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman. Meer oor die boek: As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie. Louis se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk…