Ongefilter
Anina Wasserman gesels met Rouvierre & Tristan van Tonder
25:31
Rouvièrre & Tristan van Tonder deel hul aangrypende verhaal van Tristan se stryd teen akute limfoïede leukemie op slegs 5-jarige ouderdom — en die impak wat hierdie reis gehad het op hul lewe: geestelik, fisies en emosioneel.