Nuus

Die DA sê Suid-Afrika se uitsluiting van AGOA kon vermy word

0:20

Die DA sê Suid-Afrika se uitsluiting as bevoordeelde van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika kon vermy word en is totaal onnodig in die konteks van gesonde ekonomiese diplomasie en onderhandeling. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger se kantoor het bevind die regering se praktyke is strydig met die vereistes om deel van AGOA te wees. Ryan Smith van die DA sê die land se uitsluiting van…