Ek Jy Ons

Mienke Jacobs

Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.

Ek streef daarna om vir jou 'n spasie te skep waar jy op EEN plek al die inligting kan kry wat jy nodig het om besluite in die lewe te neem, also om 'n lekker mens te wees!

PS: as mengels praat jou offend, sorry.

Soms Engels, soms Afrikaans, soms sommer beide.

Welkom!

xx

Mienke

Podcast website

Listen in your app

Episodes

23 episodes

  1. Hoe om single wees te handle 34:33
  2. It's not all BLACK and WHITE 53:48
  3. Kan mense regtig verander? 22:47
  4. How to communicate like a pro 24:54
  5. Start with this TRAILER. 1:13