Vyf Ligte
Vyf Ligte | Interview with Stuart White and Review of Chinese Grand Prix
1:16:50
In hierdie se episode van Vyf Ligte gesels ons met die heersende SAES nasionale kampioen, Stuart White. Tydens sy vierde kuier op die program gee hy vir ons 'n opdatering oor sy internasionale seisoen in Asië saam met Into Africa Racing en Dragon Racing, en sy toekomsplanne in Europa. Ons skuif ook die fokus na Formule 1, waar ons 'n in-diepte blik werp op die Sjanghai Internasionale Renbaan.…