Vyf Ligte
Vyf Ligte | Episode 37 Preview van 2025 Azerbaijan Grand Prix
51:45
McLaren jag die titel, Red Bull herlaai, en Baku beloof chaos! 🏁 Luister hoe Vyf Ligte die 2025 Azerbeidjan Grand Prix ontleed – met humor, insig en Afrikaans passie. 🎙️ Segmente: Turbo of Traag, Kallie se Kommentaar, Rassie se Ranglys, Eddie se Trivia & Launch Control. 👉 Subscribe nou!
McLaren chasing the crown, Red Bull reloaded, and Baku promises chaos! 🏁 Join Vyf Ligte as we preview the…