Vyf Ligte
Vyf Ligte | Halfway Season Anaylsis with DriveScapeRuben
1:30:31
Welkom by 'n splinternuwe episode van DriveScape! Die F1-somerbreek is amper verby en vanaand duik Eduan, Kallie en Ruben in al die aksie en drama van die 2026-seisoen tot dusver. (Neem asseblief kennis: Martin is ongelukkig nie in hierdie podsendings-episode teenwoordig nie). Wat jy in hierdie episode kan verwag: 🇨🇳 Ruben se avonture: Ons breek die ys en hoor wat Ruben in China aangevang het. 📊…