InteliGro Talks
Biologiese produkte - hoe lyk dit vandag en in die toekoms?
10:11
Het jy geweet Brasilië word wêreldwyd as ’n voorloper in biologiese landbou beskou? Wat kan Suid-Afrikaanse produsente by hulle leer? RSG Landbou het met Martin Booysen van InteliGro en Debbie Matteucci van die Suid-Afrikaanse Bioproduk-organisasie gesels hieroor.
InteliGro, Your Integrated Crop Solution Partner On The Farm | Find out how InteliGro's regional specialist Crop Advisors add value…