KLETS

Sport, politiek en die narratief van onderdrukking

1:03:35

In hierdie week se KLETS vat ons die land se temperatuur – en nie net omdat die seisoen draai en jy skielik nie weet of jy ’n baadjie of ’n braaivurk moet vat nie. Ons praat oor sport en emosie: Drikus du Plessis wat wys hoe ’n klap ook ’n storie kan vertel, en die Springbokke se nederlaag die afgelope naweek wat jou dalk laat wonder of dit nie tyd is om ’n nasionale dialoog in die kleedkamer te…