KLETS

Hitte, Hormone en Hoofopskrifte

1:04:17

Hierdie week se KLETS begin nie met politiek nie. Dit begin met hitte. Daai Gauteng-hitte wat jou laat wonder of jy in Pretoria, Pofadder of binne-in ’n pizza-oond woon. Matthys is oortuig sy breinselle het begin saamsmelt, en Colene probeer vasstel of dit die hitte, menopouse, andropouse of net die nuus is wat almal so laat sweet. Wat gaan Cupcake in sy Staatsrede sê ná die G20? Gaan dit weer…