KLETS
Donder, Bliksem, Dis steeds Januarie
53:26
Dis Januarie. Nogsteeds. En asof die jaar self dit wil bevestig, breek Gauteng oop met ’n moerse donderstorm terwyl Matthys en Colene die mikrofone aanskakel. Perfekte weer vir ’n KLETS vol hoop, verwarring en ligte paniek. In hierdie week se episode gesels ons oor daardie emosionele rollercoaster van Januarie. Die vakansie is verby, die out-of-office is af, en skielik onthou jy weer hoekom jy…