KLETS

Kakkerlakke en ’n land vol Dialoog planne

55:40

In hierdie week se KLETS kyk ons na die Nasionale Dialoog – daai groot “kom ons gesels”-projek wat miljoene rande kos. Die DA rol hul 6-punt-plan uit om Suid-Afrika reg te ruk – ses fokusareas wat, volgens hulle, die land kan draai van chaos na iets wat lyk soos orde. Maar ons het ook vir ChatGPT gevra wat sy 6 belangrikste punte sou wees om Suid-Afrika om te keer. Die resultate? Prakties,…