KLETS
Lê Stil Sannie, Vir Volk en Vaderland
1:02:18
Die syfers lieg nie, maar die politici probeer darem hard. Voormalige minister van onderwys spoel haar ideologiese mond uit, en die vraag bly: wie luister nog? Intussen raak Johannesburg se skuldlas groter as die slaggate wat dit veroorsaak, en die nuwe bewind gaan 'n rekening erf wat niemand wil of dalk kan betaal nie. In die klaskamers is onderwysers besig om 'n bedreigde spesie te word:…