KLETS

Van Hormuz tot Hill-Lewis

45:19

Hierdie week se KLETS begin waar dit warm is… en bly. Die oorlog in die Midde-Ooste duur voort, Trump vat die Pope aan, en mense worry skielik meer oor die “Gays van Hormuz” as die “Straights”... Elon Musk sê hy is steeds te wit vir Starlink in Suid-Afrika, maar het glo al genoeg “BEE-bribe voorstelle” gekry om ’n hele nuwe besigheidsmodel te begin. Want kom ons wees eerlik, wat is Suid-Afrika…