KLETS

Van Misdaad tot Megawatt

1:17:50

Hierdie week se KLETS begin by die mense wat veronderstel is om die land veilig te hou… maar dit voel al hoe meer soos ’n oudisie. Die topbestuur van die polisie in Suid-Afrika is almal “acting”, en die vraag is nie net wie kry die pos nie… maar wie gaan die Oscar kry vir beste "supporting actor" in hierdie misdaad? Die oorlog, of soos dit nou al hoe meer bekend staan, “Trump se oorlog”, hou aan…