KLETS

Totsiens Neil, hallo Hannon en ’n Mouton Curro deal

59:03

Ons sê totsiens aan Neil de Beer. 'n Vriend van die show en vegter vir Suid-Afrika. Neil was nooit bang vir ’n moeilike vraag of ’n ongemaklike waarheid nie. Hy’t gelag, ge"moer", gedebatteer en altyd hoop gebring. Hierdie episode is ons huldeblyk aan hom, die man wat ge-KLETS het soos min ander kon. Maar die lewe staan nie stil nie. By die Silwerskermfees wen Hannon en die Tannies juig. Maar…