KLETS
Petrol, Politiek en ’n Ongemaklike Pomp
1:01:04
Hierdie week se KLETS begin by petrol… want dis waar jou begroting en jou bui mekaar elke oggend ontmoet. Maar, wie pomp vir wie? Donald Trump is weer los is op Truth Social, en die spanning in die Midde-Ooste is al hoe minder “breaking news” en al hoe meer soos ’n potensiële rampspoedige "pomp". Terug by die huis swem Helen Zille met haar Johannesburg-burgemeestersveldtog. Is dit momentum, is…