KLETS
Trump, Taktiek en Tjankende Politiek
1:01:52
Hierdie week se KLETS “be-klets” Matthys en Colene die wêreld soos hy nou lyk: vol drama, vol ego’s en baie opinies. Ons begin by Juju en sy “orange is the new black” oomblik. Dis politiek, dis teater, en dis Suid-Afrika se eie weergawe van reality TV waar niemand eintlik seker is wie die draaiboek skryf nie. Dan die DA en hul manewales. Strategie of chaos? Plan of paniek? Is daar meer beweging…