KLETS
Van broederskap tot Psigopate: Jimny’s, politiek en Jacaranda hoop
58:05
In hierdie week se KLETS haal ons asem tussen die chaos deur. Dis Oktober – die maand van jacarandas wat soos pers konfetti oor Pretoria se strate val. ’n Tyd om mooi te sien, selfs al voel dit soms of die res van die land in ’n donker sitcom vasval. Colene vertel van haar nuwe liefde – die Jimny – en hoe sy agterkom dat Jimny-bestuurders eintlik ’n geheime broederskap vorm. As jy ’n Jimny ry,…