KLETS
ANC op ʼn afdraand, Mashazi op ʼn catwalk en SA op ʼn misdaadlys
1:01:01
In hierdie week se KLETS "beklets" ons politiek, mode-skandes en ’n paar statistieke wat jou na jou paspport sal gryp. Die ANC verloor blanke stemme vinniger as wat kan "Afriforum" sẽ, en daar is glo drie name in die hoed vir die volgende ANC-president. Die vraag is eenvoudig: Gaan ’n tannie die wa deur die drif kan trek, of gaan hierdie hoed nog ’n konyn uitspoeg wat niemand voor gevra het…