KLETS

Voëls, Buste en die Blou Reshuffle

52:36

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/voels-buste-en-die-blou-reshuffle/ Colene is in die Kaap. Die land van melk en heuning. Die DA het ook so 'n belofte gemaak. Hierdie week het hulle net besluit party mense kry die melk, party kry die heuning, en party kry die deur. Steenhuisen is gedemote, ander is geskuif en ander is weg. Dis nie 'n reshuffle nie, dis 'n…