KLETS

’n Dieet, ’n Diktator en ’n App

55:38

Is jou Nuwejaarsvoornemens om gewig te verloor? Colene deel ’n wenner-dieet uit 1977 wat jou óf laat maer word, óf gelukkig gaan maak. Carl Niehaus het ’n plan. ’n Groot plan. Hy vermoed hy weet presies hoe om Amerika op hul plek te sit, terwyl Cyril Ramaphosa meen ministers verdien eintlik meer geld. Want as daar een ding is wat Suid-Afrikaners kort, is dit empatie vir onderbetaalde…