KLETS

Van SONA tot SAAI: Die werklikheid van Bek-en-Klouseer

58:33

Hierdie week se KLETS begin by die groot verhoog: SONA 2026. Die rooi tapyt, die applous, die beloftes. Maar wat bly oor, ná al die woorde? Dan skuif ons van die Parlement se blink ligte na die stofpaaie van die platteland. Ons gesels met Dr Theo de Jager van SAAI, die Suider-Afrika Agri Inisiatief, oor Bek-en-Klouseer in Suid-Afrika. Waar het die pap op die grond geval? En belangriker: hoe gaan…