KLETS

Begin, Beweeg, Besluit: Wat 2026 Bring en Inhou

1:12:14

In die heel eerste episode van KLETS skop ons 2026 af met konteks eerder as chaos, en met patrone eerder as paniek. Ons KLETS met die astroloog Catherine Laurent in hierdie eerste deel van ’n twee-delige reeks, waar ons kyk na siklusse, getalle en wêreldwye energieverskuiwings wat 2026 gaan vorm. Hierdie episode is oor die groot prentjie. Volgens numerologie is 2026 ’n 1-jaar. Dis nie ’n jaar…