KLETS

Stampe, Stote en Staatsake

1:10:06

Hierdie week se KLETS begin met 'n nuwe hoofstuk, want ons is nou ook op die "TV". Maar nie sonder stampe en stote nie, en dalk 'n bietjie rof om die kante, maar ons is hier. Volgende week is ons minder dronk. Miskien... Maar, hier "gaat" ons! Ons kyk na Suid-Afrika se beleide en die stoute amptenare wat glo nou AI gebruik. Die probleem? Dit lyk nie of "intelligent" deel van die pakket is nie.…