KLETS
Krane, Kilo’s, Kakkerlakke en ’n Kat
55:12
Hierdie week se KLETS begin by ’n kraan wat meer bring as net water. 𝗞𝘆𝗸 𝗵𝗶𝗲𝗿 - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wêreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is “bottled water” nie meer ’n luukse nie. Dis ’n krisis met ’n baie spesifieke reuk. Terwyl die res van die wêreld ook nie juis rustig is nie, vra ons die vraag…