#GROOTtrauma

#GROOTtrauma - 13 Mei 2026

31:46

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings hier in Suid-Afrika. > Gesondheidsowerhede hou almal wat moontlik blootgestel is…