Castuner
English
English Català Español Euskara Galego Português Français Italiano Deutsch Polski Русский Svenska

Corrie se PotGooi

Corrie se PotGooi

DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq)Bank ABSAAcc No. 9273950150Branch Code 632 005Ref. No. PotGooiBIOMy naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans ’n gedragsingenieur by ’n groot maatskappy en Schané is ’n adviseur by ’n bekende versekeringsmaatskappy.Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná ’n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium.Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook ’n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor ’n termyn van 15 jaar.Ek is tans in ’n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge.Ek is ook ’n musikant en speel die saksofoon en is bai

Podcast website

Listen in your app

  • Apple Podcasts
  • Pocket Casts
  • Castro
  • Podcast Index
  • RSS

Episodes

No episodes yet.

88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108

Every podcast with a public feed, played straight from the people who make it.

Browse

All podcasts Submit a podcast

Castuner

About CastunerPrivacyTerms

Language

English Català Español Euskara Galego Português Français Italiano Deutsch Polski Русский Svenska

© 2026 All Tuner Labs · Made with ❤️ in Poblenou, Barcelona

0:00 0:00