Kompas
Kompas: Twee teaterstukke wat jou laat dink
25:03
30 September 2026: Teater het die vermoë om ons stil te maak, wakker te skud en soms selfs ongemaklik naby aan die waarheid te bring. Dit vat stories wat ons dink ons ken — stories oor identiteit, pyn, gemeenskap, geweld, trauma en oorlewing — en sit dit reg voor ons neer, onder die ligte van ’n verhoog. Ons gesels met Carlo Daniels oor Eugene, ’n rou en poëtiese teaterstuk, gegrond op Kirby van…