Colourful Lood Goosen swem in nuwe musiek Jan 17, 2026 28:48 Audio file Janine van Niekerk gesels met Lood Goosen oor die nuwe wêreld wat AI vir hom oopgemaak het as liedjieskrywer, om sy musiek effektief uit te kry.