Mid-Morning Magic
OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026
3:54
Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die gemeenskap plaasvind nie en dus word besighede gevra om hande te vat en die oggend te ondersteun. OFM is ‘n trotse…