Driesestig
Koop kaartjies vir 'n troue
1:40
‘n Paartjie in San Diego in Kalifornië het ’n webblad, Not a Wedding Crasher, begin waar jy ‘n uitnodiging na ‘n troue kan koop. Jy kry ’n partytjie, en help so betaal vir die bruilof.