Castuner
English
English Català Español Euskara Galego Português Français Italiano Deutsch Polski Русский Svenska
Media24

‘BKS is net nog ’n droogte’ – Bull van Rensburg

Mar 20, 2026 26:50

Audio file

“Dit was sekerlik die swaarste tyd in my lewe. Ek het emosioneel deurgeloop,” vertel Bull van Rensburg, ’n boer van Humansdorp, in die eerste episode van seisoen 2 van die Bly Boer-reeks. Nie net was die Oos-Kaapse melkboer se plaas van 1 Mei 2024 tot 6 Junie 2025 weens bek-en-klouseer onder kwarantyn nie, maar sy verliese word geraam op sowat R7,5 miljoen. Vir maande lank het sy inkomste…

88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108

Every podcast with a public feed, played straight from the people who make it.

Browse

All podcasts Submit a podcast

Castuner

About CastunerPrivacyTerms

Language

English Català Español Euskara Galego Português Français Italiano Deutsch Polski Русский Svenska

© 2026 All Tuner Labs · Made with ❤️ in Poblenou, Barcelona

0:00 0:00