JacPod

Die berugte Station Strangler reeks moordenaar

51:49

Suid-Afrika het in 1994 geleef onder ’n reënboog van vreugde met die aanvang van demokrasie en die gevoel van vryheid. In die Mitchells Plein gebied van die Wes-Kaap was ouers egter vasgekeer in angs nadat die liggame van jong seuns gekry is – almal op diesefde gru wyse vermoor. Inwoners was verder geskok oor die identiteit van die man wat as die Station Strangler aangekla sou word. Maar was…