OFM

Mediterreense Dieet - is dit dalk die leefstyl vir jou?

15:34

Kliniese dieetkundige Will van der Merwe sluit sy reeks oor gesonde eetgewoontes en verskillende diëte saam met Pulane Nel-Sekepe af met wat hy as sy gunsteling van almal beskryf – die Mediterreense dieet. Of, soos hy dit eerder beskou, die Mediterreense leefstyl. Volgens Will is dit een van die beste eet- en leefstyle wat ons as mense kan volg. Hy beklemtoon egter dat dit nie bloot oor ’n dieet…