Kommentaar

Kommentaar 20 September 2026

1:12:46

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van…