KLETS
Kerse, Koalisies en Kommer
1:01:28
Die kiesers het gepraat. Die politici is nog besig om te besluit of hulle dit gehoor het. 𝗞𝘆𝗸 𝗵𝗶𝗲𝗿 - https://afrikaans.radio/klets/ep-266-kerse-koalisies-en-kommer/ Blou wil regeer. Groen ook. En êrens in die middel is daar ‘n kombinasie van groen en groen en rooi wat op papier lyk soos ‘n verkeerslig wat nie kan besluit nie. Matthys het Maandag verjaar en voel ‘n bietjie oud. Dan kom Tannie…