KLETS

Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.

1:05:42

Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. 𝗞𝘆𝗸 𝗵𝗶𝗲𝗿 - https://afrikaans.radio/klets/ep-265-elke-verkiesing-is-die-belangrikste-tot-die-volgende-een/ Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het ’n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos op 1 November en die…